Monday, April 23, 2007

Wat is belangrik is die lewe?

Dit is vir my interessant om te sien hoe min mense regtig weet wat belangrik is. Ons jaag al die verkeerde goed na, maar kom nie by die goed uit wat saak maak nie. Hoekom??