Monday, April 23, 2007

Wat is belangrik is die lewe?

Dit is vir my interessant om te sien hoe min mense regtig weet wat belangrik is. Ons jaag al die verkeerde goed na, maar kom nie by die goed uit wat saak maak nie. Hoekom??

2 comments:

Anonymous said...

nie god!

Theunis said...

Okay. So ons weet dat Anoniem nie regtig weet waaroor die lewe gaan nie, maar verduidelik vir ons dan wat saak maak vir mense soos jy?